Beskrywing
Die woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n binnebraai-area. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die braaikamer. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, induksieplaat, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met die vol DStv-pakket en 'n binnebraai-area. Al die gaste het toegang tot gratis WiFi. Buite is 'n tafel en sitplek met 'n see-uitsig. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Die eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie en maak van omsetters en batterye gebruik.
- Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
- 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste vir verblyf langer as 3 dae beskikbaar.
- Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n binnebraai-area. Al die gaste het toegang tot WiFi. Die eenheid het 'n buite-bomabraai met rusbanke en 'n see-uitsig. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie en maak van omsetters en batterye gebruik.
- Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
- 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste vir verblyf langer as 3 dae beskikbaar.
- Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Mauritz Road, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang