Pick your preferred language

English

Afrikaans

+44
Selfsorg in Aberdeen

Die Tuis Huis

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Porter Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Tuis Huis is 'n lieflike selfsorghuis in Aberdeen. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan die klein dorpie teen die agtergrond van die Camdeboo-berge.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep, braaigeriewe, 'n omheinde tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie huis is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adri D
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende waarde vir geld. 'n Klein juweel in die Karoo. Die huis is toegerus met alles wat 'n mens nodig het. 2 van die 4 slaapkamers het lugreëlin...
Sien meer
Des 2025
Johan N
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende oornag-opsie tussen Kaapstad en Wilde Kus. Heerlike verblyf, goed toegerus en hartlik ontvang.
Des 2025
Johannes Andries B
5.0
Baie rustige aand. Baie lekker vuur aangesteek met 'n gratis sak hout en fire lighters.
Aug 2025
Maarten Michael M
5.0
Highly recommend. What a lovely place to stay at in Aberdeen. Amazing hosts who provide a warm, friendly and welcoming environment. Hig...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Jouleen L
Saam met lewensmaat
5.0
Area quiet and the establishment very safe. All amenities easily accessible. Our host is an absolute gem of a person. The establishment...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16 Porter Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Tuis Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Porter Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb32b475c9021c3d6076d94d69115ae45bcada1ff18a178fe29a5f2f5f2a7145d7de5792d783807c8b665a9de10e7dcb023c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 16 Porter Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.475720449879 24.061296944809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang