+9
Selfsorg in Aberdeen

Die Wynberg werf

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jean M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly. Die Wynberg Werf verblyf is topklas, rustig en goud werd. Baie lekker gebly. Ons is terugkerende kliente en beaam ons vorige goeie kommentaar. Die Wynberg Werf van gasvrou is goud werd en die woonstelverblyf is topklas, rustig en 'n moet vir enige reisiger om Aberdeen te sien. Ervaar die onvergeetlike kerk en vir ete sit by Kahroo Kitchen, nou verskuif om die hoek langs Standard Bank. Die Wynberg Werf sal ons beslis weer besoek en is slegs 50 km van Graaf-Reinet. Dankie van die Wynberg Werf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Umelda
Die Wynberg werf
Dankie Sean. Julle is al soos familie soos 'n hele paar ander gaste ook al is. Tot weersiens

Heidi E
1 nag
5.0
Jan 2026

Great stay. Great hostess and a wonderful place to stay. Spacious, beautiful decor and spotlessly clean. Quality mattress and linen. A little stoep and braai facilities overlooking the garden. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ons halfpad oornag stop oppad huiswaarts, baie gerieflik & sal beslis aanbeveel. Ons het heerlik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daulina C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Ons het baie lekker gebly. Heerlik geslaap. Lekker groot storeroom. Baie, baie netjiese plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beslis aan te beveel. Baie netjiese woonstel met alles wat nodig is vir 'n gemaklike oorbly. Meer as genoeg handdoeke en breekware, goeie lugreëling. Lekker gebly met veilige parkering binne erf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Place was clean and tidy. Good environment to rest. Quiet place to rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno C
1 nag
5.0
Nov 2025

Heerlike plek om te bly en die woonplek is goed uitgerus. Vriendelike mense en 'n baie aangename en ruim area. Alles is tot beskikking en daar is 'n lugreëling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
1 nag
5.0
Sep 2025

HEEEEEEERLIK!!! BAIE lekke gekuier!! Skoon, netjies en veilig. Presies wat jy nodig het na n lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus B
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Ja, sorry, ek het al die beskuit. Maar dit was lekker, DSTV het net nie gewerk nie, maar dit het my nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Knus en gesellige plekkie. Ons het heerlik gebly. Karel kat het ons mooi opgepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Umelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Noord Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37a825dd8f392ae51ba4c158ff4959af8418807a0581ee84072db8b42665951fd40abaf1d27f77edc1d0038c2005b42ec183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 10 Noord Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474034336179 24.063749390085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang