+9
Selfsorg in Aberdeen

Die Wynberg werf

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rodney C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Huis weg van huis. Ontvangs was baie professioneel. Mense mense - vrou en man. Veilige parkeerarea. Die plek is baie ruim en ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons hou van die volle pakket. Oorspronklike balke, binne deure houtwerk baie interessant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Comfortable, warm and welcoming. Our stay was very comfortable. Clean house and enough amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Excellent! Comfortable and clean. Lovely, comfortable and clean. Friendly, welcoming hosts and cute dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons sal enige tyd weer daar bly. Ons is vriendelik ontvang, verblyf was netjies en skoon, heerlike stoepgedeelte en uitkyk oor die tuin, kombuisie is voldoende uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daulina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjies, veilig en rustig. Geniet dit elke keer daar. Uitstekend. Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ali D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons is vriendelik en behulpsaam verwelkom. Kon Afrikaans praat. Rustig geslaap, veilig gevoel. Goeie stort met warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was ons oorblyplek om te rus want ons trek terug Gauteng toe. Dit was die wonderlikste plekkie om in te bly. Die beddens was gemaklik. Die dekor is met soveel liefde gedoen. Was net amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly. Die Wynberg Werf verblyf is topklas, rustig en goud werd. Baie lekker gebly. Ons is terugkerende kliente en beaam ons vorige goeie kommentaar. Die Wynberg Werf van gasvrou is goud werd en die woonstelverblyf is topklas, rustig en 'n moet vir enige reisiger om Aberdeen te sien. Ervaar die onvergeetlike kerk en vir ete sit by Kahroo Kitchen, nou verskuif om die hoek langs Standard Bank. Die Wynberg Werf sal ons beslis weer besoek en is slegs 50 km van Graaf-Reinet. Dankie van die Wynberg Werf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Umelda
Die Wynberg werf
Dankie Sean. Julle is al soos familie soos 'n hele paar ander gaste ook al is. Tot weersiens

Heidi E
1 nag
5.0
Jan 2026

Great stay. Great hostess and a wonderful place to stay. Spacious, beautiful decor and spotlessly clean. Quality mattress and linen. A little stoep and braai facilities overlooking the garden. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daulina C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Ons het baie lekker gebly. Heerlik geslaap. Lekker groot storeroom. Baie, baie netjiese plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Umelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Noord Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37a825dd8f392ae51ba4c158ff4959af8418807a0581ee84072db8b42665951fd40abaf1d27f77edc1d0038c2005b42ec183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 69 5 1 5 10 Noord Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474034336179 24.063749390085

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang