+9
Selfsorg in Aberdeen

Die Wynberg werf

4 gaste

0 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Noord Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Wynberg werf is 'n bekoorlike woonstel in Aberdeen wat gerieflike verblyf aan 'n gesin van 4 bied.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot die stoep, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n lieflike leefarea met lugversorging en gemaklike rusbanke en die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die woonstel bied veilige skadunet-parkeerplek, braaigeriewe, 'n lieflike grasperk en 'n speelarea vir kinders.


Kamer-opset

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jean M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Die Wynberg Werf verblyf is topklas, rustig en goud werd. Baie lekker gebly. Ons is terugkerende kliente en beaam ons vorige goeie ...
Sien meer
Jan 2026
Heidi E
5.0
Great stay. Great hostess and a wonderful place to stay. Spacious, beautiful decor and spotlessly clean. Quality mattress and linen. A ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Wayne L
Gesin met tieners
5.0
Ons halfpad oornag stop oppad huiswaarts, baie gerieflik & sal beslis aanbeveel. Ons het heerlik oornag.
Des 2025
Tersia M
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis aan te beveel. Baie netjiese woonstel met alles wat nodig is vir 'n gemaklike oorbly. Meer as genoeg handdoeke en breekware, goeie lugreëling. ...
Sien meer
Des 2025
Albertus L
Besigheidsreis
5.0
Place was clean and tidy. Good environment to rest. Quiet place to rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Umelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 10 Noord Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Wynberg werf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Noord Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37a825dd8f392ae51ba4c158ff4959af8418807a0581ee84072db8b42665951fd40abaf1d27f77edc1d0038c2005b42ec183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 10 Noord Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474034336179 24.063749390085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang