+17
Selfsorg in Oranjemund

Dinas Accommodation Flat 1

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
George W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

The host is fantastic and does everything to ensure your stay is the best it can be. A really good enjoyable stay. Very comfortable with acceptable crockery, cutlery and cookware. A pair of casual backed chairs would be useful around the braai area, especially for older persons. The glassware needs to be upgraded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chimorne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dias 1 mooi ingerig, dankie. Aircon sal 'n bonus wees. Kamer is goed toegerus soos die foto's. Mooi skoon linne, seep in wat verskaf was, is heerlik. Braai area was privaat, maar gras was lank en braai plekkie was nie die 2de dag skoonmaak nie. Waaier moet vervang word, raas erg. Was bitter warm; 'n Aircon sou ons slaap vergemaklik het. Check aanwysings voor jy gaan; ons het verdwaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Plek baie netjies en rustig. Dorp ook baie netjies. Baie lekker oornag plek. Bietjie rustig in 'n baie interessante dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha S
1 nag
5.0
Feb 2025

Very nice stay. The flat is the perfect place to stay in Oranjemund, easy to find and it had everything I needed. Very warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Goed dankie. Baie lekker gebly. Die adres Wooneenheid 1 is egter nie korrek aangegee op die Besprekingsvorm wat ons van die webtuiste ontvang het nie. Dit kan misverstand uit die weg ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Awesome. Very nice. Friendly. Safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag
4.6
Sep 2025

Heerlik. Pragtige plekkie. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Lekker en rustig ontspan en goeie slaap gehad. Verblyf was baie goed. Eienaar het julle oor ons ontferm met die kragonderbreking. Flyscreen kan baie help met ventilasie (badkamer). Baie rondgery, maar verblyf was rustig en ontspannend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Dit was slegs een aand, maar was lekker en gemaklik. Die interieur van die woonstel is pragtig en modern met alles wat nodig is, dus goed toegerus en mooi. Vir ons was die probleem dat die motor buite moes staan en nie agter 'n toe hek is nie. Chante was egter 'n lieflike persoon en het ons baie goed ontvang en baie moeite gedoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gesina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ek wens ek kon langer daar bly. Fantasties. Ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ledine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

78, 1st Avenue, Oranjemund, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b94b52f85164fbfc12f21fdc8f1e98427261eb952a9bcb42cbf0b2b239b2f05ebfb8354eeee38d9cf68eb8126fc1e945b97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 78, 1st Avenue Oranjemund Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.557424387136 16.420094612976
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang