Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17
Selfsorg in Oranjemund

Dinas Accommodation Flat 1

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

2 badkamers

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 78, 1st Avenue, Oranjemund, Karas Sien kaart

Beskrywing

Dinas Accommodation Flat 1 is in Oranjemund en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel, wat 'n rustige toevlugsoord bied vir enkelreisigers of paartjies.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-kothuis het 'n lessenaar, knus rusbank en 'n TV met Prime Video. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, eenplaatinduksiestoof, mikrogolfoond, lugbraaier, 'n waterfiltreerstelsel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite kan gaste in die privaat tuinarea met braaigeriewe ontspan. Parkeerplek is in die straat onder 'n kamera beskikbaar.

Dinas Accommodation Flat 1 is naby plaaslike winkels en bied maklike toegang tot gewilde besienswaardighede, soos die Oranjeriviermonduitsig, Oranjemund Gholfklub en Swartkopheuwel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan F
Saam met lewensmaat
5.0
Plek baie netjies en rustig. Dorp ook baie netjies. Baie lekker oornag plek. Bietjie rustig in 'n baie interessante dorp.
Jul 2025
Bertha S
5.0
Very nice stay. The flat is the perfect place to stay in Oranjemund, easy to find and it had everything I needed. Very warm welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Lukas M
Saam met lewensmaat
4.8
Goed dankie. Baie lekker gebly. Die adres Wooneenheid 1 is egter nie korrek aangegee op die Besprekingsvorm wat ons van die webtuiste ontvang het nie....
Sien meer
Jul 2025
Matthew C
Saam met vriende
4.8
Awesome. Very nice. Friendly. Safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Johan R
4.6
Heerlik. Pragtige plekkie. Alles wat nodig is.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ledine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 78, 1st Avenue, Oranjemund, Karas
  • Gaste dink Dinas Accommodation Flat 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

78, 1st Avenue, Oranjemund, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b94b52f85164fbfc12f21fdc8f1e98427261eb952a9bcb42cbf0b2b239b2f05ebfb8354eeee38d9cf68eb8126fc1e945b97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 78, 1st Avenue Oranjemund Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.557424387136 16.420094612976
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang