Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Winterton

Drakensview Self Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Kobie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, stil en vreeslik mooi daar. Vilita is 'n fantastiese gasvrou. Awesome plekkie. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wow, die uitsig van die berge was fantasties en die plek is beslis 'n pluspunt. Ek kan net sê wow. Die vereiste aan so 'n aand uitslaap is dat jy moet voel of jy by die huis is. Lekker gemaklike bed, warm stort en al die gemaklikheid wat jy by jou eie huis het. Wat ek nie by my eie huis het nie, was natuurlik die stunning uitsig en rustigheid, en natuurlik die vriendelike meerkat wat jou aandag kom soek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valita
Drakensview Self Catering
Hi Rachel Waardeer jou terugvoering. Baie dankie Valita

Mare W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Clean, comfortable with attention to detail. Clean, comfortable with attention to detail. The hosts are very friendly and helpful. Mike is a very cute addition. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was kort maar kragtig. Dit was wonderlik! Alles was perfek mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolutely lovely! It was absolutely lovely! So beautiful and quiet, and we really enjoyed all the animal love we received over our stay! Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrionette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantastiese uitsig en rus vir moeë siele. Sien julle vir seker weer! Silwerskoon met 'n pragtige uitsig. Ek stel voor dat die hangemaakte beddegoed asb. aanlyn beskikbaar gestel word! Dit was heerlik om so lekker te kon slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valita
Drakensview Self Catering
Dankie Andrionette. Volgende keer is ek hier om te ontmoet. Wees veilig! Valiita

Cornel M
1 nag
5.0
Apr 2025

Puik aandag aan detail. Sal beslis weer hier boek. Was baie impressed met blyplek. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflike verblyf. Goedtoegeruste eenheid. Gerieflike verblyf in goedtoegeruste eenheid met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Pragtige natuurskoon area, skoon en netjies, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly by Drakensview Gastehuis, en kan dit gerus aanbeveel. Die kinders het lekker gespeel op die klimraam en selfs maatjies gemaak met die klein stokstert meerkat. Die eienaar was besonders behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Letchen D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Lekker gerus en gebly. Baie lekker en netjies. Baie oulike en netjiese plek. Sal vir seker voorstel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Valita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R600 towards Ladysmith, Hillside Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe649a2c4b1b0e08ca65e03fd809ec8d94450369c966d8d88aefe074bea34d47d5f121819b92833897d40d10dea65b1d7cd80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 R600 towards Ladysmith Hillside Farm 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.7817 29.537663888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang