Dream Beach Ponta House 8
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ponta Malongane Road, Ponta Do Oura, Inhambane Province Sien kaart
Beskrywing
Geleë in Ponta do Ouro, bied Dream Beach Ponta House 8 luukse akkommodasie, ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende see-wegbreek.
Die ruim huis bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die 2 hoofslaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met sitplek en 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Glasdeure maak oop na 'n gemeubileerde dek, perfek om gedeelde maaltye te geniet terwyl jy die skilderagtige uitsigte inneem. Vir diegene wat gretig is om te verken, is die strand en nabygeleë staproetes binne loopafstand van die eiendom.
Ligging
- Ponta Malongane Road, Ponta Do Oura, Inhambane Province
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ponta Malongane Road, Ponta Do Oura, Inhambane Province
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang