+14
Selfsorg in Howick

Drewry Lane

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Ons voel ons het waarde vir geld gekry. Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonstel is pragtig, skoon en netjies. Ons was nie bewus van die stel trappe wat na die woonstel toe lei nie. Dalk word dit genoem op die webtuiste dat ons dit misgelees het. Lekker naby aan die winkels en hospitaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elsa
Drewry Lane
Dit was baie lekker om vir Johan en Michael te ontmoet, hulle was vriendelike gaste. Dankie dat julle uitlig dat ons meer prominent iets moet sê oor die trappe. Hoop om julle weer hier te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 820
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 820
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Drew Avenue, Howick, 3290, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA925a8e1abf94405fd1cf7151ce10ae398cfbf460a19a720c83e1c29da5aa67fc31bc83a687bd0db98194fc7dcd75d5e7af63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13 Drew Avenue Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.473949288038 30.22525635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang