2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Constance Road, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Drifters is 'n selfsorgwoonstel in Broadwood, Gqeberha, wat gemaklike akkommodasie vir twee tot drie gaste bied.
Die eenheid bestaan uit een slaapkamer, een badkamer en 'n oopplan-sitkamer en -kombuisarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied ruim kasruimte. Die badkamer is apart en toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die sitkamer bevat gemaklike sitplek en 'n slaapbank geskik vir een volwassene of twee klein kinders. 'n TV en WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir gaste se gerief.
Die sitkamer en kombuis lei na 'n oordekte patio met buitesitplek en 'n klein, privaat tuin. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Broadwood is 'n stil, lowerryke voorstad met winkelsentrums binne 2 km en die lughawe binne 10 km.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Constance Road, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Drifters het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Constance Road, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang