2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - C13, Farm Duinsig No 139, Aus, Karas Sien kaart
Beskrywing
Duinsig Privaat Natuurreservaat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastekamer op die eienaar se privaat plaas in die suide van Namibië. Dit is tussen Aus en Helmeringhausen, ongeveer 50 km vanaf Aus en 70 km vanaf Helmeringhausen. Dit is ideaal vir oornagverblyf tussen bestemmings.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, ketel, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Leon Ludwig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- C13, Farm Duinsig No 139, Aus, Karas
- Gaste dink Duinsig Private Nature Reserve het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C13, Farm Duinsig No 139, Aus, Karas
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang