+16
Gastehuis in Edenvale

Dunvegan Execu Lodge

Luukse Suite met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 2 driekwartbeddens en is ideaal vir gaste wat wil deel. Die en suite-badkamer het ’n stort. Sommige badkamers het ook ’n bad. Alle kamers beskik oor ’n TV net DStv, koffie- en teemaakgeriwe, yskassie, mikrogolfoond, digitale kluis en lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Suite
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens (dui asb. jou voorkeur aan). Elke kamer het sy eie en suite-badkamer. Daar is 'n TV, digitale kluis, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Suite
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ruim kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n aparte sitarea, en 'n privaat stoeparea buite. Dui asb. jou voorkeur aan wanneer jy bespreek. Daar is 'n TV, digitale kluis, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

39 Lily Avenue, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMDczNGU4LTk0YjctNDEwOC05OTQxLTIzZDI5ZDUzOTc4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 39 Lily Avenue Dunvegan 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.155919478677 28.15274477005

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang