+56
Eagle's Crest - Twin room
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en koffie en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n plafonwaaier, TV met die DStv familie-pakket en WiFi. Daar is ook 'n elektriese kombers, haardroër, strykyster en -bord. Gaste maak van 'n gemeenskaplike eetkamer gebruik en daar is 'n onderdakbraai-area, swembad en kinderklimraam.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet met bidet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n eksta koste beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eagle's Crest - Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en koffie en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n plafonwaaier, TV met die DStv familie-pakket en WiFi. Daar is ook 'n elektriese kombers, haardroër, strykyster en -bord. Gaste maak van 'n gemeenskaplike eetkamer gebruik en daar is 'n onderdakbraai-area, swembad en kinderklimraam.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n eksta koste beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gesinskamer het 'n uitsig oor die gholfbaan en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en koffie en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n plafonwaaier, TV met die DStv familie-pakket en WiFi. Daar is ook 'n elektriese kombers, haardroër, strykyster en -bord. Gaste maak van 'n gemeenskaplike eetkamer gebruik en daar is 'n onderdakbraai-area, swembad en kinderklimraam.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n eksta koste beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

11 St Andrews Drive, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW7Ahxa3yj96cnXAcEdTNH6uBSK74i4fI055gtCsfb2UDjPYu3U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 11 St Andrews Drive Fairview Heights 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.616060630979 19.443662796072

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang