Eenheid 3 @ The Vue
4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2373 Link Road, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eenheid 3 @ The Vue is in Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth) en bied 'n rustige wegbreek wat deur die natuur omring word. Dit is op dieselfde eiendom as 3 ander eenhede, 'n hoofhuis en 'n trou-venue.
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Vars, wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Daar is 'n sonnige stoep met 'n buitetafel en -stoele, asook 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai waar hulle 'n uitsig oor die omgewing kan geniet. Die verblyf is net sowat 4 km van Sardinia Beach af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2373 Link Road, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2373 Link Road, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang