Beskrywing
Eenheid 1 beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, 'n yskassie, breekware en eetgerei toegerus. 'n Lugbraaier en strykyster is op aanvraag beskikbaar. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Room 4 Exclusive Comfort beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes met 1 tiener of 2 klein kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuisie is met 'n enkelplaat-induksiestoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix, DStv en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Room 3 Family Comfort beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n enkelplaat-induksiestoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix, DStv en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat 'n gemaklike en praktiese verblyf bied. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Handdoeke word voorsien vir u gerief. Die kombuisie is toegerus met 'n enkelplaat-induksiestoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, klein yskas, sowel as breekware en eetgerei vir maklike selfsorg. Bykomende geriewe sluit in 'n TV met Netflix en gratis WiFi. 'n Lugbraaier en strykyster is op aanvraag beskikbaar, wat ekstra gerief tot u verblyf bydra.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Riana Street, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang