Beskrywing
Ons kothuise bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer met net stort. 'n Haardroër, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Die kothuise staan op 'n 5 hektaar-grasperk en elkeen het sy eie veranda.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
* 'n Deposito van 35% verseker jou bespreking.
* Volle verblyfrekening betaalbaar 30 dae vóór gas se aankoms.
* Besprekings bevestig van 3 of meer kamers, 50% deposito vereis binne 7 dae van bevestiging en die balans betaalbaar 30 dae vóór gaste se aankoms.
'n Kinderoppasdiens is teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suites het elk 'n hoofslaapkamer met 'n volledige en suite-badkamer, lugversorging, telefoon en "dial up"-internet, kamerdiens, haardroër, japonne en kluise.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B of selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
* 'n Deposito van 35% verseker jou bespreking.
* Volle verblyfrekening betaalbaar 30 dae vóór gas se aankoms.
* Besprekings bevestig van 3 of meer kamers, 50% deposito vereis binne 7 dae van bevestiging en die balans betaalbaar 30 dae vóór gaste se aankoms.
'n Kinderoppasdiens is teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons gesinskothuis bestaan uit 'n hoofslaapkamer met aaneengeskakelde deel met 2 addisionele enkelbeddens - ideaal vir jong gesinne. En suite-badkamer (net stort), haardroër, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B of selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
* 'n Deposito van 35% verseker jou bespreking.
* Volle verblyfrekening betaalbaar 30 dae vóór gas se aankoms.
* Besprekings bevestig van 3 of meer kamers, 50% deposito vereis binne 7 dae van bevestiging en die balans betaalbaar 30 dae vóór gaste se aankoms.
'n Kinderoppasdiens is teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite bestaan uit 'n hoofslaapkamer en 'n aaneengeskakelde deel met 2 addisionele enkelbeddens. Volledige en suite-badkamer, lugversorging, telefoon en "dial up"-internet, kamerdiens, haardroër, japonne en kluise.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B of selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
* 'n Deposito van 35% verseker jou bespreking.
* Volle verblyfrekening betaalbaar 30 dae vóór gas se aankoms.
* Besprekings bevestig van 3 of meer kamers, 50% deposito vereis binne 7 dae van bevestiging en die balans betaalbaar 30 dae vóór gaste se aankoms.
'n Kinderoppasdiens is teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Addo National Elephant Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang