+143
Gastehuis in Emmarentia

Emmarentia Guest House

Mustard-kamer
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim solderwoonstel op die boonste verdieping bied 'n uitsig oor Westcliff Ridge en die stad in die verte. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Let asb. dat die instansie nie kinders toelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Russet-kamer
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie sonnige kamer op die boonste verdieping bied 'n uitsig oor die Melville-koppies. Dit het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Let asb. dat die instansie nie kinders toelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Garden-ateljee
Vanaf R1 813
R 1 813 R 1 632
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel het sy eie ingang. Daar is 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n klein sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het, en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Let asb. dat die instansie nie kinders toelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 685
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-kamer op die grondverdieping bied 'n lieflike uitsig oor die tuin. Dit het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Let asb. dat die instansie nie kinders toelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Charcoal-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 685
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim solderkamer op die boonste verdieping bied 'n uitsig op die Melville-koppies. Dit het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Let asb. dat die instansie nie kinders toelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olive-kamer
Vanaf R1 904
R 1 904 R 1 714
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is op die grondverdieping en het 'n pragtige baaivenster met 'n uitsig oor die tuin. Die kamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Let asb. dat die instansie nie kinders toelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Garden-woonstel
Vanaf
Vanaf R 1 938
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel beskik oor 'n ruim slaapkamer op die boonste verdieping met 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea en kombuisie is onder. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Let asb. dat die instansie nie kinders toelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

27 Niger Road, Emmarentia, 2029, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d71ea2b95337c9a957ac2ef94814c8a1ae95f492dedd7784eec86735adf9fd0995f280414158defd93f93bc4667f0dcdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 27 Niger Road Emmarentia 2029 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.169540552549 28.012540525131

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang