Beskrywing
Hierdie eenheid is die plaas se ou melktenkkamer wat in 'n selfsorg-eenheid omskep is. Deesdae funksioneer Excelsior eerder as skaapplaas as melkery. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode binne die eenhede.
Braaigeriewe is beskikbaar, bring gerus net julle eie hout.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid kom uit die dae voor Eskom en is waar die plaas se krag opgewerk was - die sementblad in die kombuisie is waar die opwekker se enjin gestaan het. Die Enjinkamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode binne die eenhede.
Braaigeriewe is beskikbaar, bring gerus net julle eie hout.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die plaas se perde is in die verlede in hierdie eenheid gehou. Vandag is dit 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 op 'n dubbelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode binne die eenhede.
Braaigeriewe is beskikbaar, bring gerus net julle eie hout.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Moenie bekommer nie! Die hoenders woon nie meer hier nie. Pleks van 'n hoenderhok, is dit nou 'n pragtige eenheid met 3 slaapkamers en 'n leefarea met 'n binnebraai en kombuisie. 2 van die kamers bevat 'n dubbelbed, en die derde kamer het 'n dubbelbed sowel as 2 driekwartbeddens. Elkeen van die 3 kamers het hulle eie en-suite badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode binne die eenhede.
Braaigeriewe is beskikbaar, bring gerus net julle eie hout.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Excelsior Plaas, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang