Beskrywing
Ons bied kamp- en karavaanstaanplekke met skadu, naby ontvangs en ander geriewe. Daar is 50 staanplekke van verskillende groottes wat op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar is. 'n Basiese kombuis en 2 ablusieblokke is beskikbaar aan kampeerders. Elke staanplek het ook sy eie braaigeriewe en kragpunte.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 5 en 16 jaar betaal R165.
Dagbesoekers word ook toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 4 Tripel-chalets. Elke eenheid het 3 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Verder het elkeen ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel en wasbak vir skottelgoedwas. Elke eenheid het 'n klein eetarea. Die kothuise is pragtige klein kothuise naby die hoofgeriewe van die reservaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 5 en 16 jaar betaal R165.
Dagbesoekers word ook toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 van dié chalets. Elke eenheid het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Verder het elkeen ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel en 'n wasbak vir skottelgoedwas. Elke eenheid het ook 'n klein eetarea. Die kothuise is pragtige klein kothuise naby die hoofgeriewe van die reservaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 5 en 16 jaar betaal R165.
Dagbesoekers word ook toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 van hierdie chalets. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elk van dié eenhede het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel en 'n wasbak vir skottelgoedwas. Elke eenheid het ook 'n klein eetarea. Die kothuise is pragtige klein kothuise naby die hoofgeriewe van die reservaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 5 en 16 jaar betaal R165.
Dagbesoekers word ook toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die rivierkamp is ideaal vir 'n groep. Dis pragtig in die natuur geleë, langs die Grootspruitrivier aan die voet van die vallei. Die kamp is die middelpunt op die 23 km lange Protearoete. Die kamp het oorgenoeg ruimte, 'n slaapsaal met slaapplek vir 20 gaste, 'n kombuis- en eetarea met 'n stoof, yskas, groot vuurput en braaigeriewe. Daar is warm water, maar let daarop dat daar nie elektriese ligte is nie. Daar is wel batterye vir LED-ligte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
7 x Stapelbed
6 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 5 en 16 jaar betaal R165.
Dagbesoekers word ook toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die berghutte is op die noordelike punt van die reservaat sowat 8 km in die reservaat in. Dit is ver van ontvangs af en bied 'n uitsig oor die pragtige Grootspruitriviervallei. Dis ideaal vir diegene op soek na 'n aardse, afgesonderde ervaring en bied heerlike braai-areas en mooi uitsigte. Die hutte is basies en word belig deur Consol-sonkraglanterns en kerse. Die geysers, yskaste en stowe werk met gas. Elke hut bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin. Let daarop dat linne nie voorsien word nie. Daar is 2 hutte van houtstruktuur en die derde hut is van klei. Dui asb. aan wanneer jy bespreek watter tipe hut jy verkies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 5 en 16 jaar betaal R165.
Dagbesoekers word ook toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ezemvelo Nature Reserve, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 160 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang