Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Oos-Kaap

Ezintabeni Karoo Retreat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Xoliswa S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Absolutely incredible and peaceful. We absolutely loved and enjoyed our stay. A friendly host with such great hospitality. A beautiful place with amazing rooms and super pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lihanni S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dit is die mooiste plaas. Die kinders het die plaaslewe vreeslik geniet. Ons en die kinders het vreeslik lekker gebly. Die stilte, die plaaslewe, die vriendelikheid van die gasvrou. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker stil en mooi. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

5 ster Karoo verblyf . Fantastiese 3 dae gehad! Puik verblyf! Kon nie vir beter vra nie. Mooiste uitsig vanaf leefarea en stoep. Kaggel was 'n wenner en oorgenoeg verwarmers, elektriese komberse, warm snoesige beddens. Die kamers is keurig gemeubileerd met alles wat jy nodig het en meer. Die personeel laat jou tuis voel en ons het regte Karoo vriendelikheid ervaar. 5 ster verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Su-Elize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

De Dam Farm, Steynburg, 5920, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6009181bb76e5b5ffa8ec7d3e6f266a1acc5f1089114acaed2d8bde833ca5f99e263e9f9f308ed2bac60cc501a104fc12a01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 De Dam Farm Steynburg 5920 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.29948114538 25.947873997337
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang