Fairview Escape
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Fairview Farm, Misgund, 6440, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fairview Escape is op 'n vreedsame plaas in Misgund op Roete 62. Dié plaas bied 'n uitsig oor appelboorde en die pragtige landskap tussen die Kouga- en Tsitsikammaberge.
Dié selfsorg gastehuis bied slaapplek in 3 kamers, waarvan 1 'n dubbelkamer is en die ander 2 kamers saam die gesinskamer vorm. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetarea en patio met braaigeriewe.
Die gastehuis het 'n sekuriteitsheining en afstandbeheerhek.
Die plaas is 230 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth), 140 km vanaf George, 43 km van Uniondale af en 36 km vanaf Joubertina.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Fairview Farm, Misgund, 6440, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Fairview Farm, Misgund, 6440, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang