4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Hogs Guesthouse is 'n bekoorlike grasdak-gastehuis met verskeie eenhede op 'n 3 hektaar-perseel in die hartjie van die Dinokeng Wildreservaat. Die gastehuis is 53,5 kilometer vanaf Pretoria en 118 kilometer vanaf Johannesburg.
Family Cottage @ Hogs guesthouse is 'n bekoorlike eenheid wat slaapplek aan 4 gaste bied en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die stoep met sitplek en 'n privaat braai-area.
Verder het gaste toegang tot die netjiese grasperke, gemeenskaplike swembad en braai-areas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Klaudia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 100
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
- Gaste dink Family Cottage @ Hogs Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang