Pick your preferred language

English

Afrikaans

+38
Selfsorg in Calitzdorp

Farmhouse Guestrooms

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Farmhouse Guestrooms bied 'n unieke Karoo-wegbreek en gemaklike selfsorgverblyf net 6 km vanaf Calitzdorp.

Gaste kan tussen 2 kamers kies wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kamers het elk 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Verder kan gaste op die stoep kuier en die sonsondergang bewonder, of in die swembad ontspan. Daar is ook braaigeriewe. Let asb. daarop dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Calitzdorp het 'n verskeidenheid wingerde en wynkelders wat gaste kan besoek, asook besienswaardighede soos die Calitzdorp Museum, die Nederduitse Gereformeerde Kerk en talle 4x4- en staproetes.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Farmhouse Guestrooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30766d68077b28fe646c4899363b06fe229b475bc739b759078539f2afbd4dde437f536096d0a0fc5fc96d8c7199d70579f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Off Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.57797643854 21.68329926549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang