Farol da Barra Casa 3
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Praia da Barra, Barra, Inhambane, Inhambane Province Sien kaart
Beskrywing
Farol da Barra Casa 3 bied ontspanne kuslewe in die hartjie van Inhambane, perfek vir gesinne of vriende wat 'n strandwegbreek soek.
Die ruim huis bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, terwyl die oorblywende gaste 'n tweede badkamer met 'n bad, stort en toilet deel. Alle linne word voorsien; gaste word egter vriendelik versoek om hul eie handdoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n ketel, asook 'n ontbyttoonbank met sitplekke. Aangrensend aan die kombuis is 'n gemaklike sitkamer, ideaal om te ontspan na 'n dag van son en see.
Die sitkamer maak oop na 'n gemeubileerde patio met 'n braai-area, perfek vir gedeelde maaltye terwyl hulle die pragtige see-uitsigte inneem. Gaste geniet veilige parkering dwarsdeur hul verblyf, sowel as direkte toegang tot die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Praia da Barra, Barra, Inhambane, Inhambane Province
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Praia da Barra, Barra, Inhambane, Inhambane Province
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang