Beskrywing
Die kamer het lugversorging en is ideaal vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die binnenshuise swembad is onderdak, maar nie verhit nie. Let asseblief daarop dat die Jacuzzi nie meer in werking is nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Die kamer het lugversorging en is ideaal vir 3 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n driekwartbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die binnenshuise swembad is onderdak, maar nie verhit nie. Let asseblief daarop dat die Jacuzzi nie meer in werking is nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is geskik vir 'n gesin van 4 en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die kamer het 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed in die instapkas. Die privaat badkamer het 'n stort. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en die kamer het lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die binnenshuise swembad is onderdak, maar nie verhit nie. Let asseblief daarop dat die Jacuzzi nie meer in werking is nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Beide kamers het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die binnenshuise swembad is onderdak, maar nie verhit nie. Let asseblief daarop dat die Jacuzzi nie meer in werking is nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 6 volwasenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, 'n sitarea en 'n buitebraai-area in. Let asb. daarop dat hierdie woonstel nie na die swembad lei nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die binnenshuise swembad is onderdak, maar nie verhit nie. Let asseblief daarop dat die Jacuzzi nie meer in werking is nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang