+12

Flamingo Cove @14 Manzini Chalets

5 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 100 McKenzie Street, Manzini Chalets, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Flamingo Cove @14 Manzini Chalets is 'n nuut opgeknapte selfsorgeenheid wat in die bekoorlike dorpie St. Lucia aan die Noordkus van Suid-Afrika geleë is. Dit is ook naby verskeie geriewe om 'n gerieflike verblyf te verseker.

Dié kompakte woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n ontbythoekie met stoele. Verder is daar ook 'n slaapbank en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n stoep met meubels en 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 100 McKenzie Street, Manzini Chalets, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag (plek vir 5)
Bespreek

100 McKenzie Street, Manzini Chalets, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69129ba4493645613579c1acbdd14bcb9775cf33df10aee407a3509a62bc7ca01ca44f0bc73db19a1144815a1e2131c8b1d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 5) 100 McKenzie Street Manzini Chalets 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378228605187 32.410157538029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang