Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer. Daar is lugversorging, 'n kroegie, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Daar is ook WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Inkloktyd is 14:00. Uitkloktyd is 10:00.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie, maar daar is buite plek waar jy kan rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 3 jaar bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en badkamer. Dis toegerus met lugversorging, yskassie, kroegie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Daar is ook WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Inkloktyd is 14:00. Uitkloktyd is 10:00.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie, maar daar is buite plek waar jy kan rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 3 jaar bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamer is 'n selfsorg-kothuis. Dis toegerus vir selfsorgverblyf en het 'n en suite-badkamer. Daar is lugversorging, 'n kroegie, yskassie en 'n TV met DStv en daar is ook WiFi. Jy het ook toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Inkloktyd is 14:00. Uitkloktyd is 10:00.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie, maar daar is buite plek waar jy kan rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 3 jaar bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Addison Street, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang