4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plaaitjieskraal Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Further Beyond Shed Cottage is in Hogsback geleë en bied asemrowende bos-, berg- en tuinuitsigte, asook 'n oorvloed voëllewe. Hierdie lieflike verblyf is die perfekte plek om van die stadslewe te ontsnap.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir kinders.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Buite is daar 'n stoep met sitplek, 'n Weber-braai en uitsigte oor die omliggende bome.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Plaaitjieskraal Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Further Beyond Shed Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plaaitjieskraal Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang