Game View Lodge
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook lugversorging, 'n waaier, lessenaar, elektriese kombers, haardroër, kluis, yskassie, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende fooi van R160.00 per persoon. Kinders wat met ouers deel (Ontbyt ingesluit). Kinders van 1 - 2 jaar bly gratis. Kinders van 3 - 10 jaar - R200 per nag. Kinders ouer as 11 - 15 jaar - R300 per nag. Kinders ouer as 16 jaar - R300 per nag (Ontbyt uitgesluit)
Goedgemanierde klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël, sonder bykomende koste. Troeteldiere moet aan leibande wees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook lugversorging, 'n waaier, lessenaar, elektriese kombers, kluis, yskassie, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende fooi van R160.00 per persoon. Kinders wat met ouers deel (Ontbyt ingesluit). Kinders van 1 - 2 jaar bly gratis. Kinders van 3 - 10 jaar - R200 per nag. Kinders ouer as 11 - 15 jaar - R300 per nag. Kinders ouer as 16 jaar - R300 per nag (Ontbyt uitgesluit)
Goedgemanierde klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël, sonder bykomende koste. Troeteldiere moet aan leibande wees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het moderne meubels en geriewe. Dit is op die grondverdieping en lei na ’n dek waar daar wildlewe gesien kan word. Die kamer het ’n koningingrootte-bed met ’n elektriese kombers en ’n slaapbank vir 2 kinders jonger as 12. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, wasbak en toilet. Die kamer het lugversorging, ’n waaier, lessenaar, haardroër, strykyster, strykplank, mikrogolfoond, kluis en TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook ’n yskassie, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook word nie in die kamer toegelaat nie. Witte linne, sjampoe, lyfseep, room en seep word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende fooi van R160.00 per persoon. Kinders wat met ouers deel (Ontbyt ingesluit). Kinders van 1 - 2 jaar bly gratis. Kinders van 3 - 10 jaar - R200 per nag. Kinders ouer as 11 - 15 jaar - R300 per nag. Kinders ouer as 16 jaar - R300 per nag (Ontbyt uitgesluit)
Goedgemanierde klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël, sonder bykomende koste. Troeteldiere moet aan leibande wees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n waaier, lessenaar, elektriese kombers, haardroër, kluis, mikrogolfoond, yskassie, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n dek met 'n uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende fooi van R160.00 per persoon. Kinders wat met ouers deel (Ontbyt ingesluit). Kinders van 1 - 2 jaar bly gratis. Kinders van 3 - 10 jaar - R200 per nag. Kinders ouer as 11 - 15 jaar - R300 per nag. Kinders ouer as 16 jaar - R300 per nag (Ontbyt uitgesluit)
Goedgemanierde klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël, sonder bykomende koste. Troeteldiere moet aan leibande wees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Sable Street, Vryburg, 8601, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang