Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike gasheer, groot ruim vertrekke, netjies, pragtige tuin. Ja, beslis. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasheer en -vrou ongelooflik bedagsaam en niks is te veel moeite nie! Heerlik gebly! Warm en vriendelike ontvangs. Baie stil en veilige deel van die dorp. Parkagtige Lushof van 'n tuin en heerlik koel laat middag en vroeg oggend. Verblyf gerieflik groot en goed toegerus en werklik troeteldier vriendelik. Bederfies oral te vind wat mens spesiaal laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruwaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect place for an overnight stay. We were welcomed (and our 2 dogs as well). We enjoyed the stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great location, very clean and comfortable. Will stay there again. The location in Graaff-Reinet was great. It is on the lesser-known, opposite side from the 'main' area, 5 minutes away from the restaurants etc. It is a gated, safe and quiet suburb. The house has a lovely, large garden, with old trees and lots of birds. The accommodation was very neat and clean, with all the necessary amenities. It was a lovely, quiet and relaxing overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lionel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

32 Kitchener Avenue, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA441070c10bbaa993e9ba816bfb6d593d6ba28c9c39572b7f2417dc4c58fd3338eedea1bf7817ff712241929d7d94ce4a5c50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 32 Kitchener Avenue Cypress Grove 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.248929655384 24.541404401573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang