+11

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Theo Snr G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie goeie verblyf met baie mooi tuin. Ons het baie lekker gebly. Wanneer ons die area verken, sal ons beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag
5.0
Apr 2026

Lionel en Linda is baie gasvry - sal beslis weer by hulle tuisgaan. Baie netjiese en gerieflike verblyf, goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Massimo O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great stay. Great overnight stay, also enjoyed the interaction with the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martli D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Stukkie paradys. Lionel en Linda (en hul viervoetige vriend Bobby) is fantastiese gashere en het ons gesin so welkom laat voel. Ons klein kindertjies het die tuin baie geniet - waarlik 'n stukkie paradys. Ons het ook die historiese, verseker woonbuurt geniet, dis heerlik stil en veilig. Ons sal beslis weer daar oornag in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lafenis vir die siel. Heerlik! Kamer lekker ruim met alles wat nodig is. Pragtige tuin en in stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice W
1 nag
5.0
Jan 2026

Incredibly beautiful garden and very friendly hosts. Garden Grove is one of the best, dog-friendly places I've stayed. Lionel and Linda are incredibly friendly and their dog Bobby is really sweet. The garden is an absolute gem, and the location of this place is perfect. I'd highly recommend this to anyone travelling with their pet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Highly recommended. Warm hosts, clean and well-equipped air-conditioned cottage. Gemaklik, ruim en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith R
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Peaceful stay in a comfortable cottage in a lovely garden setting. The accommodation is in a lovely garden setting and is very comfortable. The owners want the best for their guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
1 nag
4.2
Mrt 2026

Het my aand geniet, lekker geslaap en vir seker die volgende oggend. Het oor gebly vir een nag, die gasheer het my in die dorp kom haal en na die gastehuis gevat. Ek is goed behandel, plekkie nes en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike gasheer, groot ruim vertrekke, netjies, pragtige tuin. Ja, beslis. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lionel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

32 Kitchener Avenue, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74288e94d863b35fd0d90d7d2913fcee57f19815d359f9a37253c2178009fe9dd95efc294d4ae705e1bb6ea74c410dc7376f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 32 Kitchener Avenue Cypress Grove 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.248929655384 24.541404401573

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang