4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Kitchener Avenue, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Garden Grove is geleë in die hartjie van Graaff-Reinet, Oos-Kaap, naby al die geriewe wat jy dalk nodig mag hê.
Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n kas. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort en wasbak.
Die toilet is en suite, maar met 'n aparte ingang.
Die oopplan-leefarea bied 'n enkelbed, gemaklike sitplek en 'n kombuis toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, gereedskap, ketel, broodrooster, 'n eetkamertafel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea lei na 'n patio met buitemeubels, 'n eetarea en braaigeriewe.
Gaste kan die WiFi en veilige parkering geniet.
Aktiwiteite/besienswaardighede om te verken sluit in stap in Camdeboo Nasionale Park, die verkenning van die bergfietsroetes en Valley of Desolation, 'n besoek aan die Hester Rupert Kunsmuseum en die wêreldbekende Karoo Origins Fossielsentrum, of bloot die plaaslike kookkuns wat die dorp bied, geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lionel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 32 Kitchener Avenue, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Garden Grove het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Kitchener Avenue, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang