Quiet, clean, private, everything you need for a visit, affordable accommodation.
Had a great stay. Clean, neat accommodation. Was very quiet and we could just sit outside and relax with coffee. Was a friendly hostess with attention to detail - welcome rusks, very nice. Very private, away from the house, and the beautiful sheepdog was a welcome guest for us although she did not intrude. Was central for us to get to Lamberts Bay and drive around. Will come again. WiFi very fast.
Rustig, skoon, privaat, als wat jy nodig het vir 'n kuier, bekostigbare verblyf.
Het vrek lekker gebly. Skoon netjiese verblyf. Was baie stil en ons kon net koffie buite sit en ontspan. Was 'n vriendelike gasvrou met detail op die klein - welkom beskuit, baie lekker. Baie privaat, weg van die huis, en die pragtige skaaphond was 'n welkomende gas vir ons alhoewel sy nie inbreuk gemaak het nie. Was vir ons sentraal om by Lambertsbaai uit te kom en rond te ry. Sal weer kom. WiFi baie vinnig.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2542697f38c003a37a1a34ac517e6ea833d1d7531e1891a7dc15d3afe7a4c9c3da686845cffec49f77bdb432a048e3752382?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R750 per night (sleeps 2)
15154 Visser StreetGraafwater8120Western Cape021 201 890114:00-19:0010:00-32.14838390821718.601826575324