Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Inkloktyd: 15:00–20:00 (self-inkloktyd op aanvraag)
Uitkloktyd: 10:00
Volle betaling word vereis voor inkloktyd
Kaarthouer moet ooreenstemmende ID/paspoort en kaart toon
Kaarttransaksiefooie is nie terugbetaalbaar nie
Geen rook binnenshuis nie (buite-area beskikbaar)
Stil ure vanaf 22:00 — asseblief geen partytjies nie
Slegs geregistreerde gaste toegelaat; besoekers volgens afspraak
Los die eenheid netjies en rapporteer enige breekskade
Handdoeke: slegs persoonlike gebruik (nie vir kleur, voertuie of strandgebruik nie)
Gebruik water en elektrisiteit verantwoordelik
Troeteldiere slegs indien vooraf goedgekeur
Veilige parkering beskikbaar op die perseel
Ontbytpakkies beskikbaar Maandag–Vrydag (voorafbestelling vereis)
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinssuite bied 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea sluit twee enkelbeddens in wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n sitkamer met TV en 'n eetarea. Die suite het ook 'n volledig toegeruste kombuis, perfek vir selfsorg en gesinsmaaltye. Bly verbind met vinnige gratis Wi-Fi en geniet jou gunstelingprogramme met Netflix of Prime Video. Hierdie suite is ideaal vir gesinne, klein groepies of reisigers wat gemak en privaatheid soek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Inkloktyd: 15:00–20:00 (self-inkloktyd op aanvraag)
Uitkloktyd: 10:00
Volle betaling word vereis voor inkloktyd
Kaarthouer moet ooreenstemmende ID/paspoort en kaart toon
Kaarttransaksiefooie is nie terugbetaalbaar nie
Geen rook binnenshuis nie (buite-area beskikbaar)
Stil ure vanaf 22:00 — asseblief geen partytjies nie
Slegs geregistreerde gaste toegelaat; besoekers volgens afspraak
Los die eenheid netjies en rapporteer enige breekskade
Handdoeke: slegs persoonlike gebruik (nie vir kleur, voertuie of strandgebruik nie)
Gebruik water en elektrisiteit verantwoordelik
Troeteldiere slegs indien vooraf goedgekeur
Veilige parkering beskikbaar op die perseel
Ontbytpakkies beskikbaar Maandag–Vrydag (voorafbestelling vereis)
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Glenelg Road, Fernglen, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang