Go Wild Resort
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Go Wild Resort, Xai-Xai, Gaza Province
- Vanaf R1 290 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Go Wild Resort is geleë in Praia de Xai-Xai, Mosambiek, en bied luukse akkommodasie in onberispelike huise – ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf. Dit is die perfekte plek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die oord beskik oor vyf pragtig gemeubileerde selfsorg-eenhede, elk toegerus met privaat en suite-badkamers, lugversorging, sitkamers en braaigeriewe.
Aangesien die meeste van Mosambiek in die trope lê, word dit selde koud. Die baai spog met 'n massiewe koraalrif wat ongeveer 150 meter van die kus af geleë is, wat natuurlike beskerming teen golwe met hoogwater bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Go Wild Resort, Xai-Xai, Gaza Province
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Go Wild Resort, Xai-Xai, Gaza Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang