6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Golden Glen Farm, Post Retief, 58 km from Adelaide, 5760, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Golden Glen Self-catering Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgplaashuis tussen die majestueuse Winter- en Katberge in die Post Retief-distrik. Dit is 'n uur se ry vanaf Adelaide en Fort Beaufort (KwaMaqoma). Let asb. dat daar 'n 60 km-lange grondpad is. Die verblyf is ook net 90 minute se ry vanaf die Katberg Gholflandgoed.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- én stortgeriewe in die huis.
Die kombuis is met 'n yskas, oond en 'n stoof toegerus en daar is 'n etenstafel en stoele. Die sitarea het 'n kaggel en daar is buitebraaigeriewe.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek.
Die huis bied die ideale basis aan natuurliefhebbers, 4x4-entoesiaste en motorfietsryers.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eleanor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Golden Glen Farm, Post Retief, 58 km from Adelaide, 5760, Oos-Kaap
- Gaste dink Golden Glen Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Golden Glen Farm, Post Retief, 58 km from Adelaide, 5760, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang