+38
Selfsorg in Waterberg

Zeb Golfers Lodge

24 gaste

12 slaapkamers

13 beds

12 badkamers

  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 83A Moffat Street, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Zeb Golfers Lodge bied gehalte selfsorgverblyf in die Zebula Gholflandgoed en Spa in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela. Hierdie plek is ideaal vir 'n groot gesin of groepe vriende wat die ideale Bosveld-ontsnappingservaring wil hê.

Hierdie lodge kan tot 24 gaste akkommodeer en bestaan uit 6 gesinschalets. Elke chalet het sy eie privaat patio en privaat ingang, en bestaan uit 12 slaapkamers en 6 badkamers. Die 6 gesinschalets bestaan elk uit 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 badkamer met 'n bad en 'n buitestort.

Die hoofchalet het 'n groot sentrale kaggel en 'n leer-sitkamerstel met genoeg sitplek vir groter groepe gaste. Die leefarea bo in die solder is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n TV. Dit strek uit na 'n rustige sonsondergangdek. Onder is 'n kroeg en 'n groot eetkamertafel met stoele. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n opwaskamer.

Die buite-onthaalareas wat met 'n patio rondom die boma verbind is, is prakties vir gaste om mekaar se geselskap te geniet. Die boma is die ideale plek om in die bos onder 'n sterrehemel te braai. Gaste kan in die swembad afkoel, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 83A Moffat Street, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 22 100
per nag (plek vir 24)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 22 100
per nag (plek vir 24)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 22 100
per nag (plek vir 24)
Bespreek

83A Moffat Street, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA286d1e83dd162875b4efd710cc43f93f7f26d647492c00a2be5c33be10b27611fbf3152c51155e5aee3d766ed57522d775e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 100 per nag (plek vir 24) 83A Moffat Street Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.748507180746 27.955012321472
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang