Gordonville Cottage @ Sneeuberg Nature Reserve
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Unnamed Road, 6280, Sneeuberg Nature Reserve, Greater Karoo, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sneeuberg Nature Reserve is in die hartjie van die Groot Karoo tussen Nieu Bethesda en Middelburg in die Oos-Kaap, en dit strek oor 14500 hektaar. Die reservaat is die tuiste van Nguni-beeste en verskeie wildsbokspesies. Gaste kan 'n outentieke dog luukse Karoo-ervaring geniet.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en spog met 'n lieflike kaggel.
Alhoewel daar warm dae is, is dit altyd saans koel en in die winter het hierdie verblyf gereeld sneeu. Die berge is 'n belangrike opvanggebied vir water. Daar is geen roofdiere nie, so dit is veilig om deur die reservaat te stap, te draf en fiets te ry en die landskap en natuurlewe te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Karel Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 40
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Unnamed Road, 6280, Sneeuberg Nature Reserve, Greater Karoo, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Gordonville Cottage @ Sneeuberg Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unnamed Road, 6280, Sneeuberg Nature Reserve, Greater Karoo, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang