Granny's House
10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Wragg Street, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Granny's House is oorkant die Green Lantern Inn Hotel & Gardens in Van Reenen in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin.
Hierdie huis het 'n omheinde tuin en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Twee slaapkamers is gesinskamers met 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die drie hoofslaapkamers het lugversorging met verkoeling en verhitting. Die vierde slaapkamer het 'n muurverwarmer. Gehaltelinne, badhanddoeke, elektriese komberse, tee en koffie word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, elektriese oond en stoof, ketel, broodrooster en mikrogolf toegerus. Daar is 'n kaggel en 'n TV met DStv. Daar is 'n TV met 'n OVHD-dekodeerder en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Daar is gratis WiFi en die Halfway Noggin Pub bedien ontbyt, middagete en aandete. Daar is ook 'n speletjieskamer met 'n snoeker-, pool, tafelsokker-tafel, veerpytjies en tafeltennis, asook 'n tuin, kinderspeelarea, plaasdiere en swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marelize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Wragg Street, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Wragg Street, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang