+21
Selfsorg in Graaff-Reinet

Grasshill Karoo Farmstay

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danie S
1 nag
5.0
Apr 2026

Ongelooflik lekker. Dit was ongelooflik stil. Mooi sterre en geleë tussen die berge. Die komplimentêre broodjie en granate was 'n smaaklike bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Karoo gasvryheid op sy beste! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Sal enigeen aanbeveel. Baie lekker gebly, die mense is baie vriendelik en ontvang jou met ope arms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Quiet farm stay. Grasshill is a great place to stay away from town. It's in a beautiful area. The accommodation is very comfortable, private and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Het dit gelief. Baie mooi plekkie met eintlik baie geskiedenis. Daar was selfs 'n vars gebakte broodjie en plaasmelk en konfyt. Mal oor die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Grasshill Karoo Farmstay
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.

Peter B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Was good. I enjoyed the stay. The dirt road was a bit daunting with our Kombi, but it was worth the farm experience in the Eastern Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendi K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wanneer mense die ekstra myl loop, word dit 10 sterre. Wonderlik gebly! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Grasshill Karoo Farmstay
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste, voel soos familie.

Kevin M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Peaceful. Fabulous. A farm in the middle of nowhere. The perfect getaway, and an exceptional host and hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karli V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Van kar battery laaiers na vars gebakte brode en heerlike braaipakkies - uit 'n b. Pragtige landskap, amazing gasvrou en -heer, heerlike plaasbrood en dierevriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Grasshill Karoo Farmstay
Dankie dat julle by ons oorgebly het. Dankie vir die resensie. Voorspoedige 2026.

Charmaine S
1 nag
5.0
Des 2024

Beste ooit. Ongelooflik lekker gekuier. Die stilte van die plaas aand is stil en rustig. Sal die plek aanbeveel. Mooi skoon en netjies. Amanda, baie dankie aan jou en jou man se hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

N9, Grasshill Farm 156 Portion 3, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA992a9d85d99e0516fc60aa57606546520368e21e8f3c56aca0d3a9f6ed9a6179716a97519808c7d49fbef9da993fafe12fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 N9 Grasshill Farm 156 Portion 3 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.035976775556 24.816864822042

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang