4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Flamboyant Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Green Leaf Cottage bied ontspannende verblyf in 'n boomryke straat in Mtunzini. Dié oopplankothuis is op die eienaar se perseel geleë en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met 'n slim-TV met Netflix en 'n tafel vir eet en werk. Ander geriewe sluit lugversorging, waaiers, WiFi, bordspeletjies, boeke, herlaaibare gloeilampe, 'n draagbare gasstoof en 'n kragpunt wat tydens beurtkrag werk in.
Die Umlalazi Natuurreservaat is net 3 km ver en bied aktiwiteite by die strand, strandmeer en in die woud. Die Mtunzini Buiteklub, wat 2,7 km ver is, het 'n weeklikse Parkrun en 'n rits sportaktiwiteite, soos gholf, tennis en muurbal. Daar is ook 'n gesinsvriendelike restaurant en 'n speelarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Laura Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Flamboyant Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Green Leaf Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Flamboyant Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang