Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16
Selfsorg in Mokopane

Green Leaves

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Kruger Street, Mokopane, 0601, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Green Leaves bied gerieflike selfsorgverblyf in Mokopane wat ideaal is vir paartjies, sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers het elkeen gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien, en die kamers word daagliks skoongemaak. Elke kamer het 'n kombuis, lugversorging, 'n waaier, 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar, stoel en gratis WiFi. Elke kamer lei ook na 'n stoep met buitesitplek en privaat braaigeriewe.

Daar is ook 'n gemeenskaplike sitarea, ekstra gemeenskaplike braai-areas en veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die verblyf het ook 'n rugsteun-sonkragstelsel en -watertoevoerstelsel en word nie deur onderbrekings geraak nie. Die verblyf is naby verskeie winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Kruger Street, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Gaste dink Green Leaves het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Kruger Street, Mokopane, 0601, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0cae1843e0764562e2db8c98361c3bb2691135cd9ecbab1abbc5c279ed8ca5203fec9d66fd2b8cd8f90d26a22f9c0f0e43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 7 Kruger Street Mokopane 0601 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.190224629651 29.015905091402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang