Grunter Gully BnB
1 gas
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 1 gas
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Grunter Gully, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Grunter Gully BnB is 'n bekoorlike gastekamer in Meer En See, Richardsbaai, en bied gerieflike B&B-verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Dit is op die eienaar se perseel geleë en het 'n privaat ingang, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornag- of vakansieverblyf soek.
Die gastekamer bied slaapplek aan 1 gas en het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kamer het ook 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf is naby die strand.
'n Verskeidenheid ontbytopsies, insluitend graanvlokkies, jogurt, vars vrugte, croissants, tee en koffie word voorsien. Indien die gas 'n kontrakteur is, is middagete later in die dag beskikbaar.
Ligging
- 6 Grunter Gully, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Grunter Gully, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 1 gas
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang