Haak N Steek Safaris
- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 2 New Belgium Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Haak N Steek Safaris is in Vaalwater, 'n klein dorp langs die Mokolo-rivier in Limpopo. Dit is deel van 'n wild- en wildernisplaas in die Waterberg-biosfeer. Die verblyf is ideal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie lodge bied 5 verblyfopsies. Daar is losstaande kothuise met moderne afwerkings en grasdakke.
Gaste kan die sandsteen-heuwels, bergstrome, graslande, bosveld, bome, diere en voëls inneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Portion 2 New Belgium Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 2 New Belgium Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang