HalfTime Sardinia Bay
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2386 Sardinia Bay Road, Lovemore Park, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
HalfTime Sardinia Bay skuil in Sardiniabaai Bewarea in Lovemorepark en is op die eienaar se perseel geleë.
Dié ruim eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n gemaklike rusbank.
Die stoep het meubels en 'n uitsig oor die welige tuine. Vir diegene wat die area wil verken, is Sardiniabaai-strand 6 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2386 Sardinia Bay Road, Lovemore Park, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2386 Sardinia Bay Road, Lovemore Park, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang