Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Antwanette Helen V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Fantastic! I enjoyed every moment. The hospitality was unbelievably more than we expected. I would recommend them 101%; they give everything to make you comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesiba R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Was good. Very good and the owner and helper are too kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelike gasvrou, skoon en netjiese suite. Heerlike naweek wegbreek - met die intrapslag deur zebra en kameelperde "verwelkom".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Ons het baie lekker gebly. Die plek is netjies en skoon. Ons het heerlik gebly by Hanlin Lodge.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

Baie rustig en veilig. Hanlin Lodge is goed geleë naby Nylstroom area met 'n goeie grondpad na die chalets, ook naby N1. Ons het veilig gevoel, dit is 'n klein plasie so kon lekker rondstap en na diere kyk. Dam was redelik vol na die baie reën en amper geen muskiete nie. Die huis en swembad/tuin area kort bietjie TLC tans, als was wel skoon en netjies. Foto's van chalet binne is akkuraat.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christelle P
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Gemaklik en gerieflik. Mooi dek. Lekker braai-area. Dit was presies wat ons nodig gehad het, netjiese, gemaklike oorslaapplek vir 'n troue in die area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heather B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Refreshing stay. It was a refreshing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Truida S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Absoluut heerlik. Natuurskoon, vars lug, wild, n dek buite wat mens die sonsondergang kan sien. Net wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Nov 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sidney C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker, rustige naweek gehad in die mooi natuurskoon. Was lekker ruim gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Maroelasfontein Farm, Off the R33, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0075c9bd8e24b074a7c547f472ed46f021efb752ba3fb5dd1d41634cb658f055e0bf6fe35acaf0e4136350ffba044c58563f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Maroelasfontein Farm Off the R33 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.836051318812 28.619641939618
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang