- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Maroelasfontein Farm, Off the R33, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Hanlin Lodge bied selfsorg-chalets en is geleë op 'n privaat plaas in die bosveld, in die Waterberg-streek. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n blaaskans weg van die stadslewe.
Verblyf by Hanlin Lodge bestaan uit 4 chalets, wat tussen 2 en 6 persone kan akkommodeer. Hierdie chalets bestaan uit 'n oopplan-leefarea of aparte slaapkamers en 'n privaat badkamer. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisarea met basiese verhit-en-eet-toestelle soos 'n yskas en 'n mikrogolfoond, en elke chalet het 'n privaat braai-area vir gaste om te gebruik.
Selfontvangs is beperk op die plaas, maar gratis WiFi is beskikbaar. Die lodge bied ook 'n plonspoel. Verskeie wildspesies en baie voëlspesies word op die plaas aangetref, en gaste word dikwels vermaak deur diere wat laatmiddag na die dam kom vir 'n drankie, waar hulle vanuit die gemak van die chalets se dekke besigtig kan word.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Maroelasfontein Farm, Off the R33, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Hanlin Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Maroelasfontein Farm, Off the R33, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang