Hardekool Home
Beskrywing
Die Rondawel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n dubbelbed en stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Dit beskik ook oor 'n kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis is geskik vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens waarop die 4 kinders kan slaap. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die hoofleefarea het lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Verder is daar 'n onderdakstoep met 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2516 Hardekool Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang