18 gaste
8 slaapkamers
14 beds
6 badkamers
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Middlerus, Mooi River, 3304, Mooi River, 3304, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Harmony Game Lodge is 'n selfsorg-lodge in Mooirivier, KwaZulu-Natal. Dit spog met pragtige uitsigte oor die wild en op die berge en is ideaal vir groot groepe wat op soek is na 'n wegbreek in die natuur.
Die eenheid bied slaapplek aan 18 gaste en beskik oor 8 kamers en 6 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook toilette naby die sitkamer.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het sitplek, 'n TV en gratis WiFi, asook 'n pooltafel.
Daar is 'n boma- en braai-area buite, asook 'n swembad.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tayla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Middlerus, Mooi River, 3304, Mooi River, 3304, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Harmony Game Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Middlerus, Mooi River, 3304, Mooi River, 3304, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang